Welkom by Boland Landbouskool

 

Hier ontvang ons seuns hul hoërskoolopleiding op ‘n Bolandse plaas, waar hul nie net kennis maak met die hoof landboubedrywe van die Wes-Kaap nie, maar deel in die besondere atmosfeer van samehorigheid wat hier heers. Bolanders presteer op vele terreine, maar die belangrikste is die feit dat elke seun hier tot sy volle potensiaal kan groei.

U is hier: Tuisblad
Image
 

BOLANDLANDBOU PROVINSIALE SPELERS - 2010

Image
vlnr Johan de Villiers (W.P. 0.16 ), Faffa Botha(WP 0.16), Gerhard Jordaan (0.18 Cravenweek), Werner Joubert (W.P. Akademie). Jan Frylinck (WP 0.16)

 

ONS SPOG MET ONS OUD-SKOLIERE WAT PRESTEER

Die volgende manne het aan die einde van 2009 aan die Universiteit van Stellenbosch hul graad ontvang.

LANDBOU

BAgricAdmin-Agri-Ondernbestuur               Karl-Meiner Fernhout  (2002)

BAgricAdmin-Agri-Ondernbestuur               Dirkie Mouton (2002)

MScAgric (NB)                                            Erno van der Westhuizen (2002)

BScAgric (Wing en Wyn)                             Rocco de Villiers (2003)

HonsBScAgric                                             Martin van der Merwe (2003)

BScAgric-GWPS-Fokus1-HOR-PAT             Phil du Plessis (2004)

BScAgric-Landb-Ekon Analise                    Jan Greyling (2004)

Lees meer...
 

Jongste Gebeure

Besigtig die hele kalender

Nuwe fotos

Interskole dirigente DROOM drie

Sport Uitslae

INTERSKOLE UITSLAE

INTERSKOLE UITSLAE Die laaste rugby uitslae van die seisoen het op Saterdag 21 Augustus teen Oakdale plaasgevind. Hoewel die eerste span verloor het, het ons 'n wonderlike interskole beleef en 10 ...

RUGBY VS TYGERBERG

RUGBY UITSLAE VS TYGERBERG - 14 AUGUSTUS 2010 Boland het 'n baie suksesvolle dag teen Tygerberg beleef.  Die Tiere het met mening opgetrek om die boere op die plaas die stryd te kom aanse, ma...

RUGBY VS HUGENOTE: 5 AUGUSTUS

RUGBYUITSLAE VS HUGENOTE: DONDERDAG 5 AUGUSTUS 2010 As gevolg van die lang naweek, is die wedstryde teen Hugenote Donderdag afgehandel. Tradisioneel is dit sterk kompetisie van een van ons buurskole e...

RUGBY VS WYNBERG

RUGBY VS WYNBERG BOYS HIGH Verlede Saterdag het ons teen Wynberg gespeel.  Oor die algemeen het dit baie goed gegaan met ons spanne.  SPELER VAN DIE WEDSTRYD 0.14C 7 - 43 Kalla Laubscher 0....

RUGBY VS DROSTDY: 17 JULIE 2010

RUGBY-UITSLAE VS DROSTDY: 17 JULIE 2010 Die eerste wedstryde van die derde kwartaal het Saterdag in perfekte wintersweer plaasgevind.  Ons het die kwartaal op 'n goeie noot afgeskop en die m...

RUGBY VS PAARL GIMNASIUM

RUGBY VS PAARL GIMNASIUM - 5 MEI 2010 Na afloop van die wedstryde is die volgende spelers aangewys as Speler van elke Wedstryde: 0.14C   verl 0-55   Attie Joubert 0.14B  ...

RUGBY VS SACS - 29 MEI 2010

RUGBY VS SACS - SATERDAG 29 MEI 2010 Ons het Saterdag baie sukses op die rugbyveld teen SACS behaal.  Benewens die positiewe uitslae, was dit 'n pragtige dag in die Boland en die manne was w...